Lees: Flink Dink

3 (9)

Educational | 14.5MB

Description

Flink Dink is die tweede opwindende uitgawe van die Lees toepassing.
 
Flink Dink fokus daarop om elemente soos kompetisie en lees uitdagings te kombineer en so leesvaardighede op 'n opwindende wyse te verbeter. Die nuwe toepassing bied interessante taaloefeninge soos idiome en oulike kopkrappers om die lesers op hulle tone te hou. 
 
Daar is weereens tyd verbonde aan elke vlak om die leser uit te daag en visuele geheue asook begripslees vaardighede te oefen.

Show More Less

Information

Updated:

Version: 1.0.1

Requires: Android 4.1 or later

Rate

Share by

You May Also Like