NetNuus

4.45 (9494)

News & Magazines | 52.7MB

Description

NetNuus is ‘n gratis, Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring – wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie – maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. Dis rolnuus vir almal.

Show More Less

What's New NetNuus

Ons het ‘n paar verbeteringe aangebring sodat jou app-ervaring net soveel beter kan wees. Geniet!
Ons wil graag van jou hoor! Plaas gerus ’n resensie of ’n beoordeling.

Information

Updated:

Version: 3.4.3

Requires: Android 5.0 or later

Rate

(9494) Rate it
Share by

You May Also Like