Afrikaanse kleuter pret gratis icon

Afrikaanse kleuter pret gratis

1.19.afrikaans for Android
4.0 | 10,000+ Mga Pag-install

Lifestories Development

Paglalarawan ng Afrikaanse kleuter pret gratis

Hierdie klein speletjie help kinders jonger as 5 met basiese vaardighede soos kleure, syfers, vorms en tel.
Die speletjies is spesifiek eenvoudig gemaak om die kind toe te laat sonder veel bystand te kan speel sonder dat die aktiwiteit sal toe maak omdat hul per ongeluk die terug ("back ") of
onlangs ("recent apps")
knoppie raak druk. Die advertensies is ook net op die hoof skerm geplaas waar die ouer die kind help om 'n aktiwiteit te kies, sodoende behoort die kind nie per ongeluk advertensies oop maak nie.
Daar is ook 'n betaalde weergawe beskikbaar wat geen advertensies bevat nie.
Dankie dat u hierdie program oorweeg. Ons sal waardeer as u hierdie program "rate"
op die Google play store en kommentaar lewer, positief of negatief , sodat ons hierdie program kan aanhou verbeter.

Ano ang Bago sa Afrikaanse kleuter pret gratis 1.19.afrikaans

Hierdie opdateering bevat 'n nuwe aktiwiteit wat oopgemaak kan word deur op die son prentjie te druk.
Die nuwe aktiwiteit is ontwerp om kinders te help om vorms in alledaagse voorwerpe te kan uitken.
Ek het ook 'n klein probleempie reggestel wat soms gemaak het dat die speletjie ophou werk.

Impormasyon

  • Kategorya:
    Pang-edukasyon
  • Pinakabagong bersyon:
    1.19.afrikaans
  • Na-update:
    2017-11-27
  • Laki:
    20.9MB
  • Nangangailangan ng Android:
    Android 4.2 or later
  • Developer:
    Lifestories Development
  • ID:
    za.co.lifestoriesdevelopement.kinderkleure.afrikaans
  • Available on:
  • Afrikaanse kleuter pret gratis
    Afrikaanse kleuter pret 1.17.afrikaans
    20.8MB
    2017-07-19
    APK
    Picture
  • Afrikaanse kleuter pret gratis
    Afrikaanse kleuter pret 1.16.afrikaans
    20.8MB
    2017-07-18
    APK
    Picture
  • Afrikaanse kleuter pret gratis
    Afrikaanse kleuter pret 1.15.afrikaans
    20.9MB
    2017-06-27
    APK
    Picture